A Cole
Liewe Jesus- Dankie dat U n wonderlike mens op my pad gestuur het, iemand wat my raakgesien het, die pyn, angstigheid kon voel, iemand wat bereid was om my te help om my seun terug te kry. Ek kannie genoeg dankie se nie, as dit nie vir haar was nie, sou ek nie n kans gehad het in my kind se lewe nie. Ek glo in engele, want een is in my lewe, en ek vra dat U haar elke dag van haar lewe sal lei, en hand van beskerming oor haar sal hou, haar die kennis sal gee, die moed.